Conqueror

Conqueror het die visie van Africa20Twenty ondersteun, deur op te tree as ‘n trotse borg en die vermoë om hulle toerusting deur Afrika te trek, terwyl hulle katarakte verwyder vir diegene wat nie noodwendig toegang het tot gesondheidsdienste of fondse om die operasies self te behartig nie.

https://www.africa20twenty.org